Neem asseblief kennis dat al die Grey Kollege Handboeke slegs beskikbaar is vir Aankoop en Afhaal by ons Grey Kollege-ligging van Februarie tot November. Ons het geen Grey Kollege Handboeke beskikbaar om by ons kantoor buite Back 2 School tye te koop nie.
Welkom alle nuwe ouers en leerders!
Hier sal julle al die voorgeskrewe handboeke, asook al die verpligte addissionele items vir Grey Sekondêr Graad 8A 2026 vind.
Gr 8A WhatsApp Groep
Grey Boekelys Graad 8A 2026

Verpligte bykomende items vir Graad 8A 2026:



