Home/Store/Subjects/Languages/Afrikaans
Vis & Tjips

Vis & Tjips

SKU 9780799359879
R210.00
Price incl. VAT (15%) R27.39
1
Save this product for later
Share this product with your friends
ShareSharePin it

Vis & Tjips

Product Details

Watter soort ou breek by 'n akwarium in? En verf graffiti teen die muur? Of gooi bottels en ander gemors in die dolfyntenk? Kevin Pieterse, dis wie. Kevin is moeilikheid met 'n hoofletter “M”. As straf vir sy vandalisme moet hy gemeenskapsdiens by die akwarium doen. Crystal kan nie glo sy moet die hele Desembervakansie in sy gesig vaskyk nie. Sy wens hy beland pens en pootjies in die haaitenk. Maar dan ontmoet Kevin vir Ginger die dolfyn. En dit is liefde met die eerste oogopslag ...

Show More
  • Favorites
  • Shopping Cart
  • Gift Cards
Display prices in:ZAR
Skip to main content
Books4Schools
Store
Delivery
Contact Us
Menu
Books 4 Schools
Report Abuse
Powered by Lightspeed