Home/Store/Grades/Grade 2
Nuwe Alles-In-Een Graad 2 Huistaal Leerderboek

Nuwe Alles-In-Een Graad 2 Huistaal Leerderboek

SKU 9781775890485
R245.00
Price incl. VAT (15%) R31.96
1
Save this product for later
Share this product with your friends
ShareSharePin it

Nuwe Alles-In-Een Graad 2 Huistaal Leerderboek

Product Details

Die Nuwe Alles-In-Een Graad 2 Huistaal Leerderboek is ontwikkel volgens die vereistes van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (KABV) vir Graad 2. Die boek gee geleentheid vir die bekendstelling en inskerping van taal, klanke, spelreëls, sig- en spelwoorde en taalkonsepte met minstens twee tot vier bladsye aktiwiteite per week. Ook verskaf die Leerderboek aktiwiteite wat vir assessering gebruik kan word. Die aktiwiteite word in die klaswerkboek voltooi sodat leerder sy/haar handskrif kan oefen. Die leeslesse in die Leerderboek leer die leerder lees en ook sigwoorde leer wat in die leesles volgens die betrokke klank van die week geskryf word. Die onderrigplanne in die Onderwysersgids beskryf volledig hoe, waar en wanneer elke bladsye in die Leerderboek gebruik moet word.

Die boeke is volkleur en pragtig geïllustreer.

Show More
  • Favorites
  • Shopping Cart
  • Gift Cards
Display prices in:ZAR
Skip to main content
Books4Schools
Store
Delivery
Contact Us
Menu
Books 4 Schools
Report Abuse
Powered by Lightspeed