Die HAT Afrikaanse Sakwoordeboek bevat sowat 30 000 Afrikaanse woorde en uitdrukkings, duisende voorbeeldsinne en -frases, meer as 300 illustrasies, sinonieme, antonieme, inligting oor die herkoms van woorde, intensiewe vorme, manlike en vroulike vorme, afkortings en terme.
