Home/Store/Bargain Bin/Bargain Textbooks
Geletterdheid in die grondslagfase (Afrikaans, Paperback, 2nd ed)

Geletterdheid in die grondslagfase (Afrikaans, Paperback, 2nd ed)

SKU 9780627033636
R420.00
On Sale
was R600.00 Save 30%
Price incl. VAT (15%) R54.78
1
Save this product for later
Share this product with your friends
ShareSharePin it

Geletterdheid in die grondslagfase (Afrikaans, Paperback, 2nd ed)

Product Details

Waarom is Geletterdheid in die Grondslagfase uniek? Die boek behandel die onderrig van Afrikaans as huistaal in Graad 1, 2 en 3 soos beskryf in die Kurrikulum- en assesseringsbeleidverklaring (KABV) van 2011. Die boek bevat ook inligting vir die onderrig van Graad R. Dit fokus op die onderwyspraktyk en het terselfdertyd 'n sterk navorsingsinslag. 'n Teoretiese agtergrond tot taalontwikkeling en basiese geletterdheid is in hierdie uitgawe ingesluit. Die belangrikheid van moedertaal of huistaal word beklemtoon. Die onderrig van luister, praat, lees en kyk, skryf, dink en redeneer asook taalstruktuur en -gebruik word breedvoerig bespreek en praktiese idees word gegee. Handskrifonderrig word behandel met voorbeelde uit die praktyk. Assessering word by elke taalvaardigheid bespreek en voorbeelde word gegee. Die teks is krities gelees deur kundiges in die praktyk en die akademiese wereld.

Show More
  • Favorites
  • Shopping Cart
  • Gift Cards
Display prices in:ZAR
Skip to main content
Books4Schools
Store
Delivery
Contact Us
Menu
Catalog
SchoolsGradesSubjectsStationery & ExtrasDictionariesBargain BinAids for MathView All
Helpful Links
Search ProductsAccountTrack OrdersFavoritesShopping BagGift Cards
Contact Us

082 419 1107

orders@books4schools.co.za

Report Abuse

Books 4 Schools

Powered by Lightspeed