Teorie & Werkboek Boek 1 – NUWE UITGAWE
Andries Olivier
ISBN 9780639844244
Klik op die skakel om n voorskou van die boek te sien.
Die Nuwe Edisie het “Interne Weerstand” in, wat ook in die Gr 12 Fisika boek is. Interne Weerstand is vanaf 2024 deel van die Gr 11 kurrikulum.
Hoof stuk 4, Geometriese Optika, is uit die boek verwyder, aangesien dit nie ge-eksamineer word nie.
Die boek voldoen steeds aan KABV vereistes, geen verdere veranderinge is aangebring nie.
