Home/Store/Grades/Grade 11
Die ABC van gedigte

Die ABC van gedigte

SKU 9780637005708
R200.00
Price incl. VAT (15%) R26.09
1
Save this product for later
Share this product with your friends
ShareSharePin it

Die ABC van gedigte

Product Details

Hoe moet jy ’n gedig in die klas aanbied? Hoe leer jy gedigteterme vir die leerders en wat ís die regte terme? Ek het gedigte vir drie grade nodig - waar kry ek dit? Hoe moet ek leerders vir die Eisteddfod voorberei? Hoe leer ek my leerders om gedigte te skryf? Hierdie is van die baie vrae wat laerskoolonderwysers het. Met Die ABC van GEDIGTE gaan jy nie net antwoorde op al bogenoemde vrae kry nie, maar jy gaan ook sien hoe om ’n gedig te analiseer, hoe om tematies met gedigte te werk, hoe om gedigte met ander vakke te inkorporeer, hoe verskillende digvorme lyk en die belangrikste - hoe om dit alles speel-speel te doen, want gedigte is pret! Daar is selfs ’n paar gedigte wat vir kore getoonset is.

Show More
  • Favorites
  • Shopping Cart
  • Gift Cards
Display prices in:ZAR
Skip to main content
Books4Schools
Store
Delivery
Contact Us
Menu
Books 4 Schools
Report Abuse
Powered by Lightspeed