Home/Store/Grades/Grade 1
Blou Maandag

Blou Maandag

SKU 9780799395945
R180.00
Price incl. VAT (15%) R23.48
1
Save this product for later
Share this product with your friends
ShareSharePin it

Blou Maandag

Product Details

Toe Jana haar oe oopmaak, weet sy sommer … vandag gaan 'n BLOU MAANDAG wees! Dit lyk asof 'n tornado haar hare getref het. Die hamster het haar huiswerk opgeeet. Daar is aspersies in haar kosblik. En dit is háár skuld dat die hele skool glo haar beste vriendin se kop is vol grillerige goggas! Boonop is vanaand die groot talentaand waarna Jana al weke lank uitsien. Sê nou dinge loop skeef op die verhoog? Hoe erg kan een Maandag wees?

Show More
  • Favorites
  • Shopping Cart
  • Gift Cards
Display prices in:ZAR
Skip to main content
Books4Schools
Store
Delivery
Contact Us
Menu
Books 4 Schools
Report Abuse
Powered by Lightspeed