Home/Store/Grades/Readers
Afrikaans +: Chop-Chop

Afrikaans +: Chop-Chop

SKU 9780639600758
R250.00
Price incl. VAT (15%) R32.61
1
Save this product for later
Share this product with your friends
ShareSharePin it

Afrikaans +: Chop-Chop

Product Details

Afrikaans + is 'n leerdergesentreerde studiegids vir leerders wat Afrikaans as addisionele taal neem, propvol voorbeelde waarvan die verduidelikings in Engels is. Riglyne vir staatskole en die IEB-skole word verskaf en daar is gratis aanlyn hulp vir elke hoofstuk beskikbaar. Die boek is deur 'n paneel kundiges geskryf wat die uitdagings van die addisioneletaalleerder verstaan. Dit is geskryf volgens die nuutste AWS (2017) en is modulêr sodat dit maklik opgedateer kan word. Daar is ses afdelings: begrip, taal, literatuur, mondeling, woordeskat en skryfwerk. 'n QR-kode neem leerders na 'n pasgemaakte webruimte wat gereeld opgedateer word. Op dié webruimte is daar ekstra voorbeelde en riglyne, drilwerk, en groot gedeeltes daarvan is gratis.

Show More
  • Favorites
  • Shopping Cart
  • Gift Cards
Display prices in:ZAR
Skip to main content
Books4Schools
Store
Delivery
Contact Us
Menu
Books 4 Schools
Report Abuse
Powered by Lightspeed